
Indien julle van ʼn eie leraar gebruik maak moet julle asseblief reël dat julle leraar eers kontak maak met Prof. Adrio König 082 338 3129. Prof König is die oorhoofse koördineerder van alle doopaangeleenthede in kerksondermure.
Doopvoorbereidingkursusse vir 2018
22 Februarie en 1, 8 & 15 Maart (1ste baba)
Opvolg doopvoorbereiding 15 Februarie (2de plus babas)
12, 19, 26 April & 3 Mei (1ste baba)
Opvolg doopvoorbereiding 24 Mei (2de plus babas)
16, 23, 30 Augustus & 6 September (1ste baba)
Opvolg doopvoorbereiding 13 September (2de plus babas)
1, 8, 15 & 22 November (1ste baba)
Opvolg doopvoorbereiding 29 November (2de plus babas)
Navrae:
Belinda by 012 663 2003 x209/lidmaatadmin@ksm.co.za
Faks - 086 616 6543
Let asseblief op die datums waarop die doopreëlings gaan plaasvind vir die betrokke maand se Doop. Hierdie sluit Kleingroepdoop reëlings uit. Een week voor die doop sal Belinda Ackermann met jou kontak maak om hierdie reëlings met jou te bevestig.
4 Februarie 2018 – Doopreëlings vind plaas 1 Februarie @ 18:30
4 Maart 2018 – Doopreëlings vind plaas 1 Maart @ 18:30
8 April 2018 – Doopreëlings vind plaas 15 Maart @ 18:30
6 Mei 2018 – Doopreëlings vind plaas 3 Mei @ 18:30
3 Junie 2018 – Doopreëlings vind plaas 24 Mei @ 18:30
1 Julie 2018 – Doopreëlings vind plaas 14 Junie @ 18:30
5 Augustus 2018 – Doopreëlings vind plaas 26 Julie @ 18:30 vir Hippolaan
5 Augustus 2018 – Doopreëlings vind plaas 2 Augustus @ 18:30 vir Midstream
2 September 2018 – Doopreëlings vind plaas 30 Augustus @ 18:30
7 Oktober 2018 – Doopreëlings vind plaas 27 September @ 18:30
4 November 2018 – Doopreëlings vind plaas 1 November @ 18:30
2 Desember 2018 – Doopreëlings vind plaas 22 November @ 18:30
![]() |
Kliek hier om na die nuutste preekrooster vir die maand te kyk. |
Baie welkom by kerksondermure se nuwelidmaat blad. U belangstelling om deel te wees van ons geloofsfamilie word opreg waardeer.
kerksondermure help jou graag met die voorbereidingsproses om die doop te verstaan en dan ook hierdie wonderlike aksie uit te voer.
Doopvoorbereidingskursusse vir 2018
Doopdienste 2018
Kontak persoon:
Belinda Ackermann
012 663 2003 x209
lidmaatadmin@ksm.co.za
Besoek die blad op 'n gereelde basis vir beskikbare vakatures by kerksondermure.
Ons glo God wil ons gemeente anders maak. Anders soos Jesus en die kerk waaroor Hy droom. Om uitdrukking te gee aan hierdie andersheid het Hy vir ons 'n ander naam gegee – kerksondermure. 'n Naam wat praat van ‘n verwelkomende gemeenskap.
Skakelbord en algemene navrae
012 663 2003/info@ksm.co.za
Finansiële navrae
finansies@ksm.co.za
Posbus 7545, Centurion, 0046