GriefShare

gs_logo_color

ʼn Bediening vir persone geraak deur die dood van ʼn geliefde.

As jy ’n eggenoot, kind, ouer of ander familielid, vriend of medewerker deur die dood verloor het, het jy waarskynlik gevind dat daar nie baie mense is wat die seer en isolasie wat jy voel, verstaan nie. Dit kan baie verwarrend wees en omdat jy dalk baie vrae het oor die ongewone dinge wat jy skielik moet konfronteer, kan dit vir jou moeilik wees om optimisties oor jou toekoms te voel.

GriefShare bestaan uit 13 sessies en word op Maandagoggende van 10:00 - 12:00 by Midstream en op Donderdagaande van 18:30 - 20:30 by Hippolaan, aangebied.

Koste beloop R300 per persoon.  ’n Kinderoppasdiens is beskikbaar gedurende die Donderdagaande-sessies.

 

NAVRAE:

Hennie Yzelle
083 255 7617/verliese@ksm.co.za

Dina Cerff
012 663 1610/
dcerff@ksm.co.za 

Wie is kerksondermure?

Ons glo God wil ons gemeente anders maak. Anders soos Jesus en die kerk waaroor Hy droom. Om uitdrukking te gee aan hierdie andersheid het Hy vir ons 'n ander naam gegee – kerksondermure. 'n Naam wat praat van ‘n verwelkomende gemeenskap.

Lees verder

Kliek en teken in op
kerksondermure se
weeklikse e-pos 

Neem kennis

Vir die Hulpwerf, Snuffelgids:
klik hier.

SUS Logo

Social Upliftment Services

'n Openbare Weldaad Organisasie

 

 

Kontak ons gerus!

Skakelbord en algemene navrae
012 663 2003/info@ksm.co.za

Finansiële navrae
finansies@ksm.co.za

Bankbesonderhede
kerksondermure
Absa Centurion
Takkode: 632005
Rek no: 2890580095
Verwysing: naam en waarvoor

Kerksondermure QR Code

Posbus 7545, Centurion, 0046

PREDIKANT OP ROEP:  +27 (0)83 489 0180