Events Calendar

Flat View
See by year
Monthly View
See by month
Weekly View
See by week
Daily View
See Today
Search
Search

Elan-Vital

Friday 04 August 2017, 15:00 - 17:00
Hits : 69

elan-vital-uitnodiging

Ons wil jou graag saam met ons op reis neem om weer nuut te dink oor die lewe, liefde en verhoudings – 'n holistiese ervaring. Twee van die sprekers se praatjies is reeds ingedien vir CPD akkreditasie wat dus ook vir 'n professionele persoon die geleentheid bied om op die koop toe 'n paar punte bymekaar te maak. Die tema leen hom ook daartoe dat alle belangstellendes ook hierby kan baat vind en daarom vier ons die lewe, hou konsert en eet sommer lekker saam ook. Almal welkom!

Back

JEvents v2.2.2   Copyright © 2006-2012

Wie is kerksondermure?

Ons glo God wil ons gemeente anders maak. Anders soos Jesus en die kerk waaroor Hy droom. Om uitdrukking te gee aan hierdie andersheid het Hy vir ons 'n ander naam gegee – kerksondermure. 'n Naam wat praat van ‘n verwelkomende gemeenskap.

Lees verder

Kliek en teken in op
kerksondermure se
weeklikse e-pos 

Neem kennis

Vir die Hulpwerf, Snuffelgids:
klik hier.

SUS Logo

Social Upliftment Services

'n Openbare Weldaad Organisasie

 

 

Kontak ons gerus!

Skakelbord en algemene navrae
012 663 2003/info@ksm.co.za

Finansiële navrae
finansies@ksm.co.za

Bankbesonderhede
kerksondermure
Absa Centurion
Takkode: 632005
Rek no: 2890580095
Verwysing: naam en waarvoor

Kerksondermure QR Code

Posbus 7545, Centurion, 0046

Jy is hier: Tuis