Gespreksgroep

Dit is ongelooflik bevrydend om te ontdek dat jy nie alleen 'n stryd teen pornografie voer nie, en veral ook nie die enigste christen met so 'n probleem is nie.  Daar is heelwat van ons, maar min het die moed om eerlik hieroor te praat.

Siende dat ons getalle by kerksondermure nog aan die min kant is, skakel ons vereers by Sex Addicts Anonymous in.  (Pornografieverslawing resorteer onder 'n breër kategorie van seksverslawing.)  Daar is veel te leer by ander en dis ook 'n veilige plek om jou eie storie met vrymoedigheid te vertel.

Kontak ons gerus by courage@ksm.co.za vir meer inligting.

 

 

NET VIR MANS

Tuesday Centution SAA Support Group

Kontak: Kevin / 083 2899 306

Epos: kevin@payntwagon.com

Wanneer: Dinsdae, 18:00 – 19:00

Waar: NG Kerk Wierdapark Suid, 308 Cotie Ave, Centurion

Google Map

 

NET VIR VROUE

Worthy Woman Sex Addicts Support Group

Kontak: Chrisna / 079 438 1818

Epos: worthywoman13@gmail.com

Wanneer: Dinsdae, 18:00 – 19:00

Waar: Stabilis Kapel, Haarhoffstraat-Oos 1229, Moregloed, Pretoria

Google Map

 

Wie is kerksondermure?

Ons glo God wil ons gemeente anders maak. Anders soos Jesus en die kerk waaroor Hy droom. Om uitdrukking te gee aan hierdie andersheid het Hy vir ons 'n ander naam gegee – kerksondermure. 'n Naam wat praat van ‘n verwelkomende gemeenskap.

Lees verder

Kliek en teken in op
kerksondermure se
weeklikse e-pos 

Neem kennis

Vir die Hulpwerf, Snuffelgids:
klik hier.

SUS Logo

Social Upliftment Services

'n Openbare Weldaad Organisasie

 

 

Kontak ons gerus!

Skakelbord en algemene navrae
012 663 2003/info@ksm.co.za

Finansiële navrae
finansies@ksm.co.za

Bankbesonderhede
kerksondermure
Absa Centurion
Takkode: 632005
Rek no: 2890580095
Verwysing: naam en waarvoor

Kerksondermure QR Code

Posbus 7545, Centurion, 0046

Jy is hier: Tuis Courage Blog Gespreksgroep