Is ek 'n porn addict?

"Wanneer reken mens iemand 'n alkoholis?"  Gaan dit oor hoeveel hy drink, of hoe gereeld hy drink?  Dis nie so maklik om te antwoord nie, né.  Dis ook nie maklik om presies te sê wanneer iemand verslaaf geraak het aan pornografie nie.

Maar, miskien sal die volgende paar vraelyste jou ten minste 'n goeie ideë gee van die rol wat pornografie tans in jou lewe speel.  En, maak nie saak hoe ver of hoe nuut jy op hierdie pad is nie, vandag is die beste dag om daarvoor "nee" te begin sê.

Behalwe vir een, is al hierdie vraelyste gratis op die internet beskikbaar.

  • Sommige aanlyngemeenskappe het hulle eie kort vraelyste:
    • Sexual Compulsives Anonymous het 'n lys van 20-vrae
    • Sex and Love Addicts Anonymous het 'n lys van 40-vrae
  • Soms help dit om te kyk na 'n lys van spesifieke gewoontes wat met seksuele verslawing geassosieër word.  Hier kan jy jouself plaas as 'n vlak 1, 2 of 3 verslaafde
  • ISST het 'n 34-vrae vraelys spesifiek oor Internet Sex
  • IITAP se Sexual Addiction Screening toets sal jou help om moontlike verslawende gewoontes te identifiseer
  • As jy egter meer detail verwag, kyk gerus na IITAP se Sexual Addiction Risk Assessment toets wat jou ongeveer 'n halfuur sal neem om te voltooi en dan vir jou 'n 23-bladsy verslag sal stuur.  Dit kos egter $30.
  • 'n Kliniese lys van 10 diagnostiese kriteria vir seksuele verslawing

As jy heelwat meer tyd het, lees gerus oor die 14 kenmerke wat by die meeste seksuele verslaafdes voorkom.

Wie is kerksondermure?

Ons glo God wil ons gemeente anders maak. Anders soos Jesus en die kerk waaroor Hy droom. Om uitdrukking te gee aan hierdie andersheid het Hy vir ons 'n ander naam gegee – kerksondermure. 'n Naam wat praat van ‘n verwelkomende gemeenskap.

Lees verder

Kliek en teken in op
kerksondermure se
weeklikse e-pos 

Neem kennis

Vir die Hulpwerf, Snuffelgids:
klik hier.

SUS Logo

Social Upliftment Services

'n Openbare Weldaad Organisasie

 

 

Kontak ons gerus!

Skakelbord en algemene navrae
012 663 2003/info@ksm.co.za

Finansiële navrae
finansies@ksm.co.za

Bankbesonderhede
kerksondermure
Absa Centurion
Takkode: 632005
Rek no: 2890580095
Verwysing: naam en waarvoor

Kerksondermure QR Code

Posbus 7545, Centurion, 0046

Jy is hier: Tuis Courage Blog Is ek 'n porn addict?