Nuus

Ons hou jou graag op hoogte van publikasies, sprekers, werkswinkels en byeenkomste, binne en buite kerksondermure, wat dalk vir jou van waarde mag wees.  Ons publiseer alle inligting hier, maar kan jou ook per epos, of soms SMS, laat weet van sodanige gebeure.  Epos jou naam, van, eposadres en selfoonnommer aan courage@ksm.co.za en ons hou jou op hoogte.  Jy kan te eniger tyd versoek om van die nuuslys verwyder te word.

'n Volledige lys van werkswinkels wat deur die loop van 2013 aangebied gaan word rondom p.o.r.n.o.g.r.a.f.i.e, is beskikbaar by http://ksmcourage.co.za/nuus/Home.php.  Gaan kyk gerus daarna en beplan die jaar om ten minste 'n paar daarvan by te woon.  Daar is werkswinkels vir beide die "addict" en die persoon wat hom/haar ondersteun.

 Courage Seminaar April 2013

Wie is kerksondermure?

Ons glo God wil ons gemeente anders maak. Anders soos Jesus en die kerk waaroor Hy droom. Om uitdrukking te gee aan hierdie andersheid het Hy vir ons 'n ander naam gegee – kerksondermure. 'n Naam wat praat van ‘n verwelkomende gemeenskap.

Lees verder

Kliek en teken in op
kerksondermure se
weeklikse e-pos 

Neem kennis

Vir die Hulpwerf, Snuffelgids:
klik hier.

SUS Logo

Social Upliftment Services

'n Openbare Weldaad Organisasie

 

 

Kontak ons gerus!

Skakelbord en algemene navrae
012 663 2003/info@ksm.co.za

Finansiële navrae
finansies@ksm.co.za

Bankbesonderhede
kerksondermure
Absa Centurion
Takkode: 632005
Rek no: 2890580095
Verwysing: naam en waarvoor

Kerksondermure QR Code

Posbus 7545, Centurion, 0046